Description
Graad 8 Lewensörientering (LO) opsommings: Die opsommings is saamgesel deur die Kollig Op handboek te gebruik. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.
Inhoud:
- Selfbeeldvorming + Selfmotivering.
- Seksualiteit.
- Verhoudings + Vriendskappe.
- Verskillende leerstyle.
- Leerstyle, loopbaankategorieë + rol van werk.
- Middelmisbruik.
- Skakel tussen skoollering & loopbane.
- Omgewingsgesondheidskwessies.
- MIV & Vigs – vweantwoordelike besluitneming.
- Nasiebou.
- Menseregteskendings + geslagsgelukheid.
- Kulturele diversiteit in Suid-Afrika.
Termes en voorwaardes
Graad 8 Lewensörientering (LO) opsommings PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.






Reviews
There are no reviews yet