Description
Hierdie produk bestaan uit die Besigheidstudies vraestel en memo vir Graad 11 leerders vir die Maart toets reeks.
Die vraestel bestaan uit 3 afdelings wat 100 punte tel.
- Afdeling A: Kortvrae.
- Afdeling B: Drie direkte / indirekte gevallestudies.
- Afdeling C: Opstelvrae.

Reviews
There are no reviews yet