Description
Hierdie produk bevat die hele kwartaal 3 se werk vir NWT Graad 6, en is gebaseer op die “Oxford” reeks.
- Eenheid 1: ‘n Eenvoudige stroombaan.
- Eenheid 2: Stroombaandiagramme.
- Eenheid 3: Geleiers.
- Eenheid 4: Nie-geleiers.
- Eenheid 5: Gebruik van elektriese stroombane.
- Eenheid 6: Fossielbrandstowwe en elektrisiteit.
- Eenheid 7: Koste van elektrisiteit.
- Eenheid 8: Onwettige konneksies.
- Eenheid 9: Hernubare maniere om elektrisiteit op te wek.
Wat is deel van die pakket?
- Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
- Elke eenheid het sy eie breinkaart.
- Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
- Werkkaarte met memorandums is ingesluit.
Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.
Reviews
There are no reviews yet