Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum)

R105.00

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 5, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 5, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Mineraal- en steenkool-hulpbronne van Suid-Afrika
  • Eenheid 2:  Mynbou en die omgewing
  • Eenheid 3:  Mynbou en mense

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Die name van provinsies en hul hoofstede op ‘n kaart
  • Eenheid 2:  Wat erfenis is
  • Eenheid 3:  Erfenisterreine van groot betekenis: Wieg van die Mensdom – Gauteng
  • Eenheid 4:  Erfenis in voorwerpe: Goue voorwerpe by Mapungubwe – Limpopo
  • Eenheid 5:  Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard – Noord-Kaap
  • Eenheid 6:  Erfenis in name: Gariepdam – Vrystaat
  • Eenheid 7:  Erfenis en veranderende identiteite: Die Kasteel – Wes-Kaap
  • Eenheid 8:  Erfenis en inheemse medisyne: Die genesende eienskappe van die aalwyn – Oos-Kaap
  • Eenheid 9:  Erfenis in argitektuur: Klipmuurdorp Kaditshwene – Noordwes
  • Eenheid 10:  Natuurlike erfenis en inheemse kennisstelsels: Makhonjwa-berge – Mpumalanga
  • Eenheid 11:  Erfenis in kuns: San-rotskuns in die Drakensberge – KwaZulu-Natal

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Additional information

Detail

Summaries, Worksheets

Grade

Grade 5

Language

Afrikaans

Subject

Social Sciences

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.