Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Mineraal- en steenkool-hulpbronne van Suid-Afrika.
- Eenheid 2: Mynbou en die omgewing.
- Eenheid 3: Mynbou en mense..
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Die name van provinsies en hul hoofstede op ‘n kaart.
- Eenheid 2: Wat erfenis is.
- Eenheid 3: Erfenisterreine van groot betekenis: Wieg van die Mensdom – Gauteng..
- Eenheid 4: Erfenis in voorwerpe: Goue voorwerpe by Mapungubwe – Limpopo.
- Eenheid 5: Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard – Noord-Kaap.
- Eenheid 6: Erfenis in name: Gariepdam – Vrystaat.
- Eenheid 7: Erfenis en veranderende identiteite: Die Kasteel – Wes-Kaap.
- Eenheid 8: Erfenis en inheemse medisyne: Die genesende eienskappe van die aalwyn – Oos-Kaap.
- Eenheid 9: Erfenis in argitektuur: Klipmuurdorp Kaditshwene – Noordwes.
- Eenheid 10: Natuurlike erfenis en inheemse kennisstelsels: Makhonjwa-berge – Mpumalanga.
- Eenheid 11: Erfenis in kuns: San-rotskuns in die Drakensberge – KwaZulu-Natal.
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig van die kwartaal.
- Breinkaart van die kwartaal se werk.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
- Werkskaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.
*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.
Reviews
There are no reviews yet.