Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 5, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
- Eenheid 1: Minerale- en steenkool-hulpbronne.
- Eenheid 2: Mynbou en die omgewing.
- Eenheid 3: Mynbou en mense..
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Suid-Afrikaanse provinsies en hul hoofstede.
- Eenheid 2: Wat is erfenis?
- Eenheid 3: Voorbeelde van ons erfenis in elke provinsie.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.
Reviews
There are no reviews yet