Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Oxford)

R105.00

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 5, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 5, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Geografie: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika

  • Eenheid 1:  Suid-Afrika van bo.
  • Eenheid 2:  Fisiese kenmerke.
  • Eenheid 3:  Riviere.
  • Eenheid 4:  Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite.

Geskiedenis: Die eerste boere in suidelike Afrika

  • Eenheid 1:  Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suid-Afrika gevestig het.
  • Eenheid 2:  Hoe vroeë Afrika-boere in gevestigde opperhoofgebiede gewoon het.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Additional information

Detail

Summaries, Worksheets

Grade

Grade 5

Language

Afrikaans

Subject

Social Sciences

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.