Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Oxford)

R105.00

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 5, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 5, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Wêreldkaart en kompas.
  • Eenheid 2:  Afrika ons vasteland.
  • Eenheid 3:  ‘n Fisiese kaart van Afrika.
  • Eenheid 4:  Beelde van Afrika.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Jagter-versamelaars en veewagters.
  • Eenheid 2:  San-jagter-samelewing in die Steentydperk.
  • Eenheid 3:  Khoi-Khoi-veewagter samelewing.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Additional information

Detail

Summaries, Worksheets

Grade

Grade 5

Language

Afrikaans

Subject

Social Sciences

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.