Description
Hierdie produk bevat die hele kwartaal 3 se werk vir NWT Graad 5, en is gebaseer op die “Oxford” reeks.
- Eenheid 1: Brandstof.
- Eenheid 2: Brandende brandstof.
- Eenheid 3: Veiligheid met vuur.
- Eenheid 4: Selle en batterye.
- Eenheid 5: Hoofstroom-elektrisiteit.
- Eenheid 6: Veiligheid met elektrisiteit.
- Eenheid 7: Rekkies en vere.
- Eenheid 8: Wiele en asse.
Wat is deel van die pakket?
- Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
- Elke eenheid het sy eie breinkaart.
- Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
- Werkkaarte met memorandums is ingesluit.
Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.
Reviews
There are no reviews yet