Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Oxford)

R105.00

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Geografie – Kaartvaardighede

  • Eenheid 1:  Syaansigte en planaansigte
  • Eenheid 2:  Simbole en sleutels
  • Eenheid 3:  Ruitverwysings
  • Eenheid 4:  Kompasrigtings
  • Eenheid 5:  ‘n Kaart van Suid-Afrika
  • Eenheid 6:  ‘n Aardbol en kaart van die wêreld

Geskiedenis – Leer by leiers

  • Eenheid 1:  Wat is ‘n goeie leier?
  • Eenheid 2: Die lewensverhale van twee goeie leiers

Die pakket bestaan uit:

  • Oorsig vir die kwartaal met sleutelbegrippe en nuwe woorde.
  • Breinkaart per eenheid.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of fotos.
  • Aktiwiteite met antwoorde.

 

Additional information

Detail

Summaries, Worksheets

Grade

Grade 4

Language

Afrikaans

Subject

Social Sciences

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.