Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 2 (SW) (Oxford Handboek)

R100.00

HIerdie produk bevat al die opsommings, breinkaarte en werkkaarte vir kwartaal 2 vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, en is gebasseer op die “Oxford Suksesvol” handboek.

Geografie – Kaartvaardighede

  • Eenheid 1:  Syaansigte en planaansigte (Bl 37-39).
  • Eenheid 2:  Simbole en sleutels (BL 39-41).
  • Eenheid 3:  Ruitverwysings (BL 42-44).
  • Eenheid 4:  Kompasrigtings (Bl 44-45).
  • Eenheid 5:  ‘n Kaart van Suid-Afrika (Bl 45-48).
  • Eenheid 6:  ‘n Aardbol en kaart van die wêreld (Bl 48-51).

Geskiedenis – Leer by leiers.

  • Eenheid 1:  Wat is ‘n goeie leier?  (Bl 55-58).
  • Eenheid 2: Die lewensverhale van twee goeie leiers (Bl 58-68).
  Ask a Question

Description

Die pakket bestaan uit:

  • Oorsig vir die kwartaal met sleutelbegrippe en nuwe woorde.
  • Breinkaart per eenheid.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of fotos.
  • Aktiwiteite met antwoorde.
  • Werkkaarte met memorandums.

HIerdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur OZOW of Payfast.  Kontak ons as jy met ‘n EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*We have great packages available for classes/grades – please contact us at info@summariessa.co.za for more information.

*Have a look at our membership options available for affordable, monthly payments.

Additional information

Detail

Summaries, Worksheets

Grade

Grade 4

Language

Afrikaans

Subject

Social Sciences

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

General Enquiries

There are no enquiries yet.

In terms of the Government Gazette Vol:657 Dated 26 March 2020 No 43164 - Information regarding COVID19 can be found at HERE