Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek.
- Onderwerp 1: Lewende en nie-lewende dinge
- Onderwerp 2: Die struktuur van plante en diere
- Onderwerp 3: Wat plante nodig het om te groei
- Onderwerp 4: Habitatte van diere
- Onderwerp 5: Strukture van diereskuilings
Wat is deel van die pakket?
- Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
- Elke eenheid het sy eie breinkaart.
- Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
- Werkkaarte met memorandums is ingesluit.
Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.
Reviews
There are no reviews yet