Afrikaans HT graad 4 Huistaal

R280.00

Afrikaans graad 4: kwartaal 1 leerderboek en onderwysergids

  Ask a Question

Description

  • Die pakket is  beplan en ontwikkel volgens die KABV dokument.
  • Dit is nie op enige handboek gebasseer nie. Die leerderboek vervang dus die taalhandboek, maar leesboeke uit ander reekse moet nog steeds gebruik word om lees aan te vul. 
  • Die graad 4 leerderboek maak voorsiening daarvoor dat leerders die antwoord daarin kan invul.
  • Dit bestaan uit vyf tweeweeksiklusse en sluit ook alle formele take (assesserings) in.
  • Die onderwysergids sluit die jaarbeplanning, kwartaalbeplanning, werkskedule, memorandums vir informele sowel as formele aktiwiteite en ‘n item en foutontleding by toepaslike aktiwiteite in. Die onderwyser se beplanning is tot die minimum beperk.
  • Die produk vergemaklik administratiewe werk en is baie gebruikersvriendelik.
  • Dit is baie geskik vir tuisondderig.
  • Beide die leerderboek en die onderwysersgids bestaan uit 70 – 80 bladsye.
  • Al vier die vaardighede: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied asook taalstruktuur en -konvensies word in elke tweewekesiklus behandel. 
  • Die pakkette is baie effektief in die grendeltyd wanneer leerders van die huis moet werk.

Additional information

Grade

Grade 4

Language

Afrikaans

Subject

Afrikaans Huistaal

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

General Enquiries

There are no enquiries yet.

In terms of the Government Gazette Vol:657 Dated 26 March 2020 No 43164 - Information regarding COVID19 can be found at HERE